Voelgoed-Leer Tuisblad

Shape Image One

100+ kursuse

Kry toegang tot ’n skatkis van kursusse – van selfvertroue tot ouerskap, gesonde leefstyl en geloof.

Onbeperkte toegang

Skryf in en werk deur jou kursus in jou eie tyd, op jou eie tempo – oral en altyd.

Top-kenners & mentors

Leer saam met ervare aanbieders wat weet waardeur jy gaan – en weet hoe om jou daar uit te lei.

KYK NA ONS NUUTSTE KURSUSSE

Video-kursusse

Laat inspirasie jou lei – leer deur kyk en luister.
Kies uit ’n reeks inspirerende video-kursusse wat jou toerus met praktiese raad en hoopvolle insig.

Aanlyn-kursusse

Stap-vir-stap leer – in ’n digitale formaat wat vir jou werk.
Of jy nou op soek is na praktiese ouerskapgidsing of diep emosionele genesing – hierdie kursusse is vir jou gemaak.

Bly altyd op hoogte van waarmee ons besig is

Teken in op Voelgoed-Leer se
nuusbrief

Kry maandeliks ons #SpesialeAanbiedinge-nuusbrief, met e-kursusse,
insluitend video- en oudio-kursusse.

Gee jou eerste 5 minute vir God!

Die #EERSTE5-STILTETYDPLAN
bied jou ’n dagstuk vir elke weeksdag,
’n oudio vir Saterdag én ’n video vir Sondag –
om te lees, te luister en te kyk.

NÓÚ 70% AFSLAG!

Koeponkode VGLAK70 by die betaalpunt.