Sale!

#Eerste5-stiltetydplan [maandelikse]

Original price was: R30.00.Current price is: R19.00. / month

Vroue wat Glo se #Eerste5 is ’n stiltetydplan vir vroue wat hulle help om die eerste vyf minute van elke dag aan God te wy – vir ’n hele jaar lank.  

Die dagstukke, oudio’s en video’s sal jou toerus om die buitengewone Christenvrou te wees wat God jou bedoel het om te wees! 

Category: