Die #Eerste5-stiltetydplan

Vroue wat Glo se #Eerste5 is ’n stiltetydplan vir vroue wat hulle help om die eerste vyf minute van elke dag aan God te wy – vir ’n hele jaar lank.
Kry ’n dagstuk vir elke weeksdag, ’n oudio vir Saterdag én ’n video vir Sondag – om te luister, te kyk én te groei op jou selfoon, tablet of rekenaar.

Die stiltetydplan begin Maandag 3 November!
#Eerste5-stiltetydplan

R149
R199

Tydsduur

1 Jaar

Lesse

365

Aanbieder(s)

Liesel Krause-Wiid