Uitgewerkte eetplan
‘n Uitgewerkte eetplan vir 8 dae, met spesifieke maaltye vir ontbyt, middagete en aandete.
Vrae en antwoorde
Kry antwoorde op algemene vrae oor gewigsverlies, kossoorte, porsies, kilojoules en méér.
Plus!
Praktiese dieetwenke [Artikels op Dinsdag, Woensdag en Donderdag]
Kry dieetkundiges se beste, praktiese dieetwenke, en leer hoe om ingeligte koskeuses te maak.
Gesonde eetgewoontes [Oudio op Vrydag]
Gesondheidskenners help jou om die regte besluite te neem om gesond te eet en te leef.
Positiewe gemoed [Artikels op Saterdag]
Dit is nie maklik om jou leefstyl te verander nie, maar ‘n sielkundige sal jou gemotiveerd hou.
Innerlike geloofskrag [Artikels op Sondag]
‘n Geloofskenner help jou om anders oor jouself te dink om ‘n nuwe begin te maak.
Maklike oefenvideo’s [Weekliks]
Maklike oefeninge wat vet verbrand en spiere bou – en enige tyd, enige plek gedoen kan word.
Premium pakket!
Geslote Facebook-groep
Word deel van ’n eksklusiewe Facebook-groep waar jy aangemoedig en ondersteun word.
Facebook LIVE-sessies
Weeklikse Facebook LIVE-sessies deur voorkomskonsultante om maerder en mooier te lyk.