’n Getroue vertaling van die Nuwe Testament in eietydse, alledaagse Afrikaans – ingedeel vir elke dag van die jaar, met ‘n Bybelagtergrond-video vir elke boek van die Nuwe Testament.
AFSLAG-AANBOD — SPAAR NÓÚ 25%
Het jy ‘n koeponkode vir EKSTRA afslag? Kliek op die knoppie en gebruik dit by die betaalpunt!
365 DAE-LEESPLAN
DIE NUWE NUWE TESTAMENT is ingedeel in 365 dae en neem jou as Bybelleser oor die verloop van ’n jaar deur die hele Nuwe Testament – van Matteus tot Openbaring.
BYBELAGTERGROND-VIDEO’S
Die vertalers se vyf-minuut-Bybelagtergrondvideo’s help lesers om die Bybel beter te verstaan – op ’n manier wat toeganklik, boeiend en lewensveranderend is.