#Eerste5-stiltetydplan vir meisies

#Eerste5 is ’n stiltetydplan vir meisies wat hulle help om die eerste vyf minute van elke dag aan God te wy – vir ’n hele jaar lank.
Kry ’n dagstuk vir elke weeksdag én ʼn oudio vir die naweek – om te luister én te lees op jou selfoon, tablet of rekenaar
#Eerste5 vir meisies

R19 R30 per maand

Tydsduur

1 Jaar

Lesse

365

Aanbieder(s)

BEKENDES
JANINE FOURIE