#Eerste5-stiltetydplan [Jaarliks]
R149.00 / year
Vroue wat Glo se #Eerste5 is ’n stiltetydplan vir vroue wat hulle help om die eerste vyf minute van elke dag aan God te wy – vir ’n hele jaar lank.
Die dagstukke, oudio’s en video’s sal jou toerus om die buitengewone Christenvrou te wees wat God jou bedoel het om te wees!