#EKSAMENGEREED [Video-program]
R149.00 Original price was: R149.00.R99.00Current price is: R99.00.
Gun jou kind (en jouself!) die rustigste eksamentyd ooit!
Stel jou voor hy of sy stap dié eksamentyd in met selfvertroue, gefokus én eksamen-gereed – met ’n sterk geloof, helder denke en die regte studiemetodes om die beste te lewer wanneer dit die meeste tel.