Mag ek yskoffie drink i.pv. gewone koffie in die somer?
“Die yskoffie wat jy by restaurante koop, is hoog in vet en suiker. Die beste is om Splinternuwe Jy se Vetverbrandende koffie te gebruik om vir jou yskoffie mee te maak. Dit smaak heerlik en is suikervry. Elke aktiewe bestanddeel werk saam om vir jou meer energie te gee, jou eetlus te demp, jou drange